Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928426813 | Published: July 25, 2019 | Paperback

Puntemasjien

Puntemasjien

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Puntemasjien is 'n jeugroman met rugby as sentrale tema. Dit speel op 'n fiktiewe Bolandse dorpie af. Die hoofkarakter, Clint, word na die Boland se proewe genooi, met die oog op 'n plek in die Cravenweekspan.
Daar kom struikelblokke op sy pad, soos die aanranding van sy vriendin, Yolandi, asook die verdwyning van haar ma en sy pa se drankprobleem.

By sy eie huis wag daar nog 'n yslike skok op hom. Hy bes om hom aan die proewe te onttrek. Maar sy liefde vir rugby is so diep gewortel dat hy nie sommer sy rug op die spel kan draai nie. Sy afrigter oorreed hom om sy besluit te heroorweeg en met sy aanmoediging, begin lewenslesse uit die sport Clint se lewe verander.

Author Christo Meyer

View full details