1
/
of
1
ISBN: 9781928426851 | Published: July 1, 2019 |
Vandag is boordensvol - Pablo Neruda in Afrikaans
Vandag is boordensvol - Pablo Neruda in Afrikaans
Author:Pablo Neruda
Regular price
R 220
Regular price
R 0
Sale price
R 220
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die Spaanse digter Pablo Neruda is 'n reus op die verhoog van die wêreldletterkunde. De Waal Venter, Afrikaanse digter en skrywer, bring met hierdie wye keuse van vertalings die sorgsame en elementele wêreld van Neruda met groot toewyding aan die Afrikaanse leser.
Die woorde van ʼn digter en ʼn vertaler het mekaar hier gevind. Die Afrikaanse gevoels- en dinkwêreld word met hierdie bundel vertalings deur de Waal Venter eindeloos verruim.
Hierdie is 'n tydlose werk, toeganklik en leesbaar met 'n vars inslag!
Author Pablo Neruda
Share
