Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928426868 | Published: October 21, 2019 |

En daar was Dagga

En daar was Dagga

Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die daggaplant (Cannabis sativa) word al vir duisende jare gebruik. Dit is, inderdaad, 'n baie nuttige plant om materiaal en toue mee te vervaardig. Dit is egter die bekendste vir die psigotropiese effekte van dagga se aktiewe bestanddeel, tetrahidrokannabinol (THC).

Die vraag of dagga verslawend is, is nog nie heeltemaal duidelik nie. Baie navorsing word gedoen om korrekte en interessante inligting vir gebruikers, hul naasbestaandes, handelaars en almal wat oor dagga wonder, beskikbaar te stel.

Hierdie handleiding bring die leser op datum met alles wat ons weet aangaande dagga. Slegs wanneer al die feite op die tafel is, is dit sinvol om 'n opinie aangaande hierdie wonderlike plant, te waag.

Heinz Mödler is 'n mediese spesialis en skrywer. Hierdie is sy vierde boek. Sy skrywes kan ook in die nasionale koerante gevolg word waar hy in sy gereelde rubrieke oor medisyne, wetenskap en vreemde verskynsels wat hom interesseer, skryf. Hy woon in Kaapstad.

Author Heinz Mödler

View full details