Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928434900 | Published: July 10, 2018 |

Broederskap

Broederskap

Regular price R 380
Regular price R 0 Sale price R 380
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Na die vernietiging van eiendom, kultuur, ekonomie en sy psige, in die afloop van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) en 1st Wêreldoorlog (1914-1918) herrys die Afrikaner as 'n gedugte gemeenskap aan die suidpunt van Afrika.
Die saakmakende rol wat die Afrikaner-Broederbond gespeel het om die heropbouproses te begin en te fasiliteer is later deur die Afrikanerbond voorgesit.
Werklikhede in die organisasie se 100-jarige bestaan word op 'n nugtere wyse vir die leser aangebied en wanpersepsies word reggetrek.

View full details