1
/
of
1
ISBN: 9781928437994 | Published: November 15, 2023 |
Klassieke Kinderbybel
Klassieke Kinderbybel
Author:CMP
Regular price
R 199
Regular price
R 0
Sale price
R 199
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel vir kinders van 7-10 jaar oud. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in 'n eg Bybelse styl vertel. Die pragtige en dramatiese illustrasies beeld in grafiese besonderhede 40 van die mees geliefde Bybelverhale in die Ou en die Nuwe Testament uit. Elke illustrasie is 'n kunswerk wat aan die leser groot vreugde sal verskaf. Hierdie Kinderbybel sal in die jare wat kom 'n groot gunsteling onder kinders bly.
Author CMP
Share
