Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928446033 | Published: June 22, 2018 | Hardcover

Mooihoekbos 2 - Die lang vakansie

Mooihoekbos 2 - Die lang vakansie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Marie Tibi
Regular price R 80
Regular price R 0 Sale price R 80
Out of print
VAT included.

Die skool het gesluit en die vakansie het uiteindelik aangebreek. Almal sien daarna uit om weg te gaan vir die vakansie. Boeta is die enigste een wat hartseer lyk, want hy moet agterbly. Wat gaan hy doen as al sy maatjies weg is?

Author Marie Tibi

Illustrator Fabien Ockto Lambert

View full details