Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928446255 | Published: January 22, 2020 | Hardcover

Emosies: 'n Kwaai katjie

Emosies: 'n Kwaai katjie

Regular price R 70
Regular price R 0 Sale price R 70
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dit is die storie van 'n katjie.
Elke oggend kraai Haan die dorpie wakker. Maar hierdie keer hoor Katjie hom nie ... daarom is hy regtig-egtig in 'n baie slegte bui!
Dit is nie net die storie van 'n katjie wat kwaad is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy jou emosies kan beheer en jouself kalmeer - die lewe is mos baie beter so.
Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek.

View full details