ISBN: 9781928446279 | Published: January 23, 2020 | Hardcover
Emosies: 'n Verliefde katjie
Emosies: 'n Verliefde katjie
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Dit is die storie van 'n katjie wat onkant gevang word deur 'n vreemde emosie: Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie ... Wat gaan met hom aan?
Dit is nie net die storie van 'n katjie wat halsoorkop verlief is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, al woel vlinders in jou maag rond. Dis mos lekker om verlief te wees!
Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek ...
Author Audrey Bouquet
Illustrator Fabien Oeckto Lambert
Share
