Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928446286 | Published: January 22, 2020 | Hardcover

Emosies: 'n Onrustige katjie

Emosies: 'n Onrustige katjie

Regular price R 70
Regular price R 0 Sale price R 70
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dit is die storie van 'n katjie wat die hele dag tekere gaan en met slaaptyd nie vaak is nie! Hoe nou gemaak?
Dit is nie net die storie van 'n katjie wat nie wil gaan slaap nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, dis mos lekker om te slaap en mooi drome te droom!
Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek ...

View full details