ISBN: 9781928446354 | Published: July 9, 2021 | Paperback
Divan se Avonture
Divan se Avonture
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Divan is 'n lewenslustige, agtjarige seuntjie wat aan serebrale verlamming ly. Hy is baie opgewonde oor sy heel eerste rolstoel. Die oomblik toe hy sy rolstoel ontvang, is hy op soek na al wat n avontuur is…
In 'Die lewe is n lied!' agter in die boek vertel Mathys Roets van al sy avonture in sy rolstoel.
Elani du Preez het hierdie publikasie onder die titel “Divan se Avonture” as 'n projek tydens haar studies aan die Noordwes-Universiteit geskep.
Dit was só suksesvol dat die publikasie reeds verskeie toekennings ontvang het voordat dit nou formeel as boek uitgegee is:
2019, NWU: Merit Certificate by virtue of superior performance - Illustration
2020, Pendoring - Gold: Student Publication Design
2020, Pendoring - Craft Gold: Student Print, Design & OOH Crafts Illustration
2020, Loerie - Bronz: Student Design, Publication Design
Author Elani du Preez
Illustrator Elani du Preez
Share
