1
/
of
1
ISBN: 9781928446507 | Published: November 11, 2024 | Paperback
Arlo, Juffrou Putia En Die Verbode Kissie
Arlo, Juffrou Putia En Die Verbode Kissie
Author:Alice Hemming
Illustrator:Mike Garton
Regular price
R 140
Regular price
R 0
Sale price
R 140
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
“Kom, kom, kinders van 5P, Jul aandag moet jul vir my gee. Die deur is oop, kom in, 'n Nuwe avontuur gaan nou begin.”
4X (nou 5P) is terug met 'n nuwe onderwyser: Juffrou Putia. Al is sy nie soos mevrou Org nie, is haar vreemde visioene en misterieuse kissie beslis nie normaal nie. Arlo is oortuig alles is nie pluis nie. Boonop word 5P gekies om aan 'Toneelstuk in 'n Dag' deel te neem.
Author Alice Hemming
Illustrator Mike Garton
Share
