1
/
of
1
ISBN: 9781928446521 | Published: August 19, 2025 | Paperback
Chris, Taffie en die Gruwelike Grypdief
Chris, Taffie en die Gruwelike Grypdief
Author:Troula Goosen
Illustrator:Stephen Wallace
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Dis 'n woeste stormnag op Bettysbaai. Skielik skree 'n skril stem bo Chris se kop. Sy nekhare rys. 'n Boosaardige bruin oog gluur hom aan.
'n Blink lem blits voor sy neus verby ...
So ontmoet Chris vir Tawwe Taffie, die dapperste seevaarder aan die kus van Afrika.
Klim aan boord vir 'n wilde vaart vol raaisels en dapper dade!
Author Troula Goosen
Illustrator Stephen Wallace
Share
