1
/
of
1
ISBN: 9781928446590 | Published: October 3, 2022 | Paperback
Mooihoekbos: Paniek By Die Piekniek
Mooihoekbos: Paniek By Die Piekniek
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marie Tibi
Illustrator:Fabien Ockto Lambert
Regular price
R 80
Regular price
R 0
Sale price
R 80
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Pedro die rateltjie het 'n blink plan.
'Kom ons gaan hou piekniek.' Hoera! Wat 'n wonderlike idee!
Die maats is vrolik op bad om in Eenhoring-parkie te gaan piekniek hou, maar o wee, wat 'n gemors! Rommel le oral oor die gras gestrooi en dit verstop die ingang na 'n tonnel...
Kom, ons moet die bos en sy inwoners van hierdie aaklige besoedeling red!
Author Marie Tibi
Illustrator Fabien Ockto Lambert
Share
