Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928446729 | Published: November 29, 2023 |

Wen: Haai! Dankie! Baai!

Wen: Haai! Dankie! Baai!

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Cristina Losantos
Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Leer kinders hoe om hulle giere vir goeie maniere te ruil. Hulle ontmoet vir Hanlie en Ricus wat beste maats is. Die twee hou van gewone kindergoed soos teken, grappies vertel en om buite te wees. Maar o wee, wanneer ander hulle groet, lyk die twee verveeld en is hulle stug en suur. Maar dan gebeur daar iets wat hulle oortuig om ander meer hoflik te behandel en nie weer hulle maniere te vergeet nie.

Author Elisenda Roca

Illustrator Cristina Losantos

View full details