1
/
of
1
ISBN: 9781928446736 | Published: November 29, 2023 | Paperback
Wen: Waar of Vals?
Wen: Waar of Vals?
Author:Elisenda Roca
Illustrator:Cristina Losantos
Regular price
R 100
Regular price
R 0
Sale price
R 100
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Leer kinders dat leuens van vriende vreemdelinge maak. Hulle ontmoet vir Karien en haar maats wat graag eerlik met mekaar is. Maar op 'n dag kom Karien weg met 'n leuen en net daar begin die probleem, want wit leuentjies raak gou grotes. Dan gebeur daar iets vreesliks en sy het hulp nodig, maar niemand wil haar meer glo nie. Ná dese sal sy nie sommer meer jok nie.
Author Elisenda Roca
Illustrator Cristina Losantos
Share
