Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928446750 | Published: May 1, 2024 | Paperback

Pret op die Plaas 01: Griet Leer Swem

Pret op die Plaas 01: Griet Leer Swem

Regular price R 50
Regular price R 0 Sale price R 50
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Griet is nie lus om te gaan wei nie.
Dis so vervelig! Dan kry sy 'n blink plan:
Sy gaan swem! Daar is net 'n klein probleempie - Griet kan nie swem nie.
Maar toe val Mevrou Eend se kleinste kuikentjie in die dam en Griet spring agterna om die kuikentjie te red ...

View full details