Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928446804 | Published: May 1, 2024 | Paperback

Pret op die Plaas 06: Griet se Troudag

Pret op die Plaas 06: Griet se Troudag

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 50
Regular price R 0 Sale price R 50
Out of print
VAT included.

Dit is die heel mooiste dag van Griet se lewe - sy en Brutus die bul gaan trou.
Almal help voorberei vir die groot dag, maar Griet het van 'n paar dingetjies vergeet.
Toe begin dinge lelik skeefloop. Dit kan die hele troue bederf.
Sal Griet en Brutus darem nog kan trou?

View full details