Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928446835 | Published: December 5, 2024 | Paperback

Klouter

Klouter

Illustrator:Emma Louise Clarke
Regular price R 90
Regular price R 0 Sale price R 90
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die apies, bobbejane en gorillas kraai koning in die woud omdat hulle in die hoë bome kan klim. Hettie, 'n liewe olifantjie, wil graag by haar maats inpas en droom daarvan om soos hulle te klim en klouter. Sy skryf vir die jaarlikse boomklimkompetisie in en begin hard oefen. Maar olifante kan nie boomklim nie - hulle het wel ander talente. Hettie wys wat sy kan doen toe daar 'n vuur in die woud uitbreek.

Author Hannah Peckham

Illustrator Emma Louise Clarke

View full details