Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928446842 | Published: December 5, 2024 | Paperback

Brontie se Brul

Brontie se Brul

Illustrator:Hanna Tkachenko
Regular price R 90
Regular price R 0 Sale price R 90
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Dinosourusse kompeteer gereeld om te hoor wie die hardste kan brul. Brontie die brontosourus wil eerder sing as om te brul. Al kan hy nie goed sien nie en al maak harde geluide hom skrik, kan hy baie fyn luister. Daarom weet hy sy maats is ook bang dat hulle nie goed genoeg is nie, al brul hulle hóé hard. Dan doen Brontie 'n dapper ding: Hy sing in plaas daarvan om te brul - en dit werk!

Author Hannah Peckham

Illustrator Hanna Tkachenko

View full details