Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928446866 | Published: May 19, 2025 | Paperback

Langer Leesboeke 02: Dawie Duif Oliebol-Speurder

Langer Leesboeke 02: Dawie Duif Oliebol-Speurder

Illustrator:Vicky Lommatzsch
Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Dawie Duif droom daarvan om 'n groot speurder soos sy oupagrootjie te wees. Maar om misdaad op te los is nie so maklik nie. Nadat Dawie 'n dief laat wegkom en per ongeluk die bewyse opeet, gee hy byna moed op.
Maar dan word hy en sy maat, Muis, 'n tweede kans gegun. Sal hulle al die raaisels kan oplos?

Author Tracy Gunaratnam

Author Graad 3 - 4

Illustrator Vicky Lommatzsch

View full details