1
/
of
1
ISBN: 9781928446873 | Published: May 19, 2025 | Paperback
Langer Leesboeke 03: Die Spooktrein
Langer Leesboeke 03: Die Spooktrein
Author:Cath Jones
Author:Graad 3 - 4
Illustrator:Katie Kear
Regular price
R 100
Regular price
R 0
Sale price
R 100
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Dirk is mal oor treine. Wanneer hy en sy ma by 'n ou stasiehuis intrek, is dit 'n droom wat waar word! Hy is selfs meer verbaas toe 'n antieke treinsinjaal een nag flikker en begin lewe kry en 'n spookagtige trein verby sy venster stoom.
Waarheen is dit op pad? En ₹nog belangriker, sal dit ooit lank genoeg stop vir Dirk om uit te vind?
Share
