Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928446897 | Published: June 9, 2025 | Hardcover

Onthou jy nog?

Onthou jy nog?

Illustrator:Laura Bednarski
Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Toe Blouvlerkie eendag spoorloos verdwyn, wil Muis, Krimpvarkie en Eekhoring eers glad nie glo wat gebeur het nie. Hul maatjie is dood. Beteken dit hulle sal nooit weer saam met hom aan bessies smul nie?
Nooit weer neute saam met hom soek nie? Die drie is diep hartseer.
Maar hoe vertroostend is dit toe hulle, met die hulp van wyse Uil, uitvind dat Blouvlerkie voortleef in die herinneringe en stories wat sy vriende oor en oor met mekaar deel.
'n Deernisvolle verhaal oor die dood en afskeid. Geskik vir kinders en die hele gesin.

Author Michael Engler

Illustrator Laura Bednarski

View full details