Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928446910 | Published: June 26, 2025 | Paperback

Albertus die jakkalsie ... om 'n ouboet te wees

Albertus die jakkalsie ... om 'n ouboet te wees

Illustrator:Estelle Madeddu
Regular price R 50
Regular price R 130 Sale price R 50
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Vandag is Albertus kwaad. Hanno, sy jonger boetie, het hom baie kwaad gemaak.
Gelukkig is Pappa daar om die gemoedere te sus. Regtigwaar, dit is nie maklik om 'n ouboet te wees nie.

View full details