1
/
of
1
ISBN: 9781928446927 | Published: May 9, 2025 | Paperback
Die Groot Tandeborseldag in die Dieretuin
Die Groot Tandeborseldag in die Dieretuin
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Sophie Schoenwald
Illustrator:Günther Jakobs
Regular price
R 100
Regular price
R 0
Sale price
R 100
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die dieretuin is in die knyp - daar hang 'n slegte reuk in die lug. Niemand borsel meer hul tande nie! Gelukkig kom Oom Alfie, die dieretuinbaas, met 'n blink plan tot die redding. Hy stuur Natie Peperment Krimpvarkie, met 'n klomp tandepasta op sy rug, op 'n waaghalsige tog. Van groot slagtande tot rye lemmetjieskerp tande - Natie moet almal skoon kry!
Kort voor lank beleef hy die grootste avontuur van sy lewe!
'n Skreeusnaakse storie wat kinders laat skaterlag én hulle leer hoe belangrik tandeborsel is!
Author Sophie Schoenwald
Illustrator Günther Jakobs
Share
