Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928446934 | Published: June 26, 2025 | Paperback

Albertus die jakkalsie ... se verjaardagverrassing

Albertus die jakkalsie ... se verjaardagverrassing

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Estelle Madeddu
Regular price R 50
Regular price R 130 Sale price R 50
Sale Out of print
VAT included.

Vandag is Albertus se verjaarsdag, maar hy wil nie groot word nie! Hy besluit om weg te kruip sodat niemand hom kan gelukwens nie.
Maar sonder 'n verjaarsdag ... sonder 'n koek ... sonder geskenke ... Hy begin nou wonder ... Miskien is dit tog nie só sleg om groot te word nie!

View full details