ISBN: 9781928456735 | Published: January 1, 2019 |
Soldaat
Soldaat
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Nasionale Diensplig.
Die grensoorlog is aan die gang en elke agtienjarige ontvang sy oproepinstruksies met gemengde gevoelens van opgewondenheid en vrees. Kinders wat aanmeld vir diens aan die land, en wat terugkeer as geharde oorlogsveterane. Die verhaal wat elkeen van ons ken.
Hierdie verhaal sal elke oorlogsveteraan terugvoer na die verlede om soete herinneringe van swaarkry en saamstaan te herleef. Selfs die wat nie daar was nie, sal die stof, sweet en swaarkry beleef, saam met die karakters deur basies en verdere opleiding swoeg en angstig die soldate na die grens volg.
Author Wynand Du Toit
Share
