Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928478652 | Published: December 12, 2022 | Paperback

Op pad na die galg

Op pad na die galg

Regular price R 395
Regular price R 0 Sale price R 395
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Na die verskyning van In die skadu van die galg kon die outeur nie afsluiting en berusting vind nie. Hy plaas die Wes-Kaapse Moord-en-Roof Eenheid asook sy kollegas onder andere op die voorgrond met sake deur hulle ondersoek.
Van die 22 hoofstukke in die boek figureer hy ook as ondersoekbeampte en bevelvoerder. Ses vroue moordenaars word op die voorgrond geplaas asook twee plaasmoorde. Hy besoek meer selfdood as moord tonele, gevolglik 'n hoofstuk oor selfdood.
Sy eerstehandse kennis van die bende kultuur (binne en buite die gevangenisse) boekstaaf hy in 'n hoofstuk daaroor. Die Gugulethu 7 waarby Vlakplaas betrek is laat hom wroeg oor tonele wat hy moes dokumenteer.
In die laaste hoofstuk skryf hy oor hoe hy en sy familie gemarganaliseer was toe 'n senior ofisier hom na die galg wou stuur.

Author Fanie Brits

View full details