Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928480020 | Published: August 1, 2019 |

Twyfelaars wat Glo

Twyfelaars wat Glo

Author:Hans Ester
Author:SAAWK
Regular price R 380
Regular price R 0 Sale price R 380
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hans Ester en Chris van der Merwe het albei lang loopbaan as letterkundiges agter die rug, die een in Suid-Afrika, die ander in Nederland. Albei is ook toegewyde Christene.
In 2013 begin hierdie twee vriende aan mekaar skryf oor lewensvrae wat voortspruit uit hul gedeelde hartstog vir die Bybel en die letterkunde.

Aktuele temas kom aan bod, soos “Tussen wanhoop en hoop”, “Om Isak te offer” en “Bybel, diskussie, lees en herlees”. Geen tema word egter uitgeput nie; die tweegesprek prikkel die leser tot verdere nadenke.

Author Hans Ester

Author Chris van der Merwe

Author SAAWK

View full details