Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928514497 | Published: June 1, 2021 | Paperback

Barbie: Die ongelooflike droom

Barbie: Die ongelooflike droom

Author:BUTTERFLY
Regular price R 55
Regular price R 0 Sale price R 55
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hoekom moet jy vir kinders boeke lees? Want dit wakker hulle verbeelding aan en laat hulle meer van die wêreld verstaan. Dit leer hulle ook om fyn te luister, verbeter hulle taalgebruik en gee hulle 'n hupstoot op die pad om die geskrewe woord te verstaan.
Dit is lekker om stories met jou kind te deel!
Dit is 'n wonderlike manier om kosbare herinneringe op te bou, en dit kan maklik een van die lekkerste tye van die dag word.

Author BUTTERFLY

View full details