1
/
of
1
ISBN: 9781928518044 | Published: September 19, 2019 | Paperback
Toy van Carnarvon
Toy van Carnarvon
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Stephen le Roux
Regular price
R 220
Regular price
R 0
Sale price
R 220
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie ware verhaal handel oor 'n jong seun uit 'n arm gesin wat op die spoorlyne van Carnarvon-stasie grootgeword het en moes as kind onder andere bottels en bene in die dorp optel en verkoop vir eksta geld vir die gesin om te oorleef.
Sy weetgierige geaardheid, positiewe uitkyk en wil om bo uit te kom, lei egter tot 'n inspirerende suksesverhaal. Die skrywer vertel met humor, passie en 'n gemaklike skryfstyl unieke en skreeusnaakse stories wat net in 'n klein Karoodorpie kan plaasvind.
Author Stephen le Roux
Share
