Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928518099 | Published: September 19, 2019 |

Die storie van Racheltjie de Beer

Die storie van Racheltjie de Beer

Illustrator:Elanie Bieldt
Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Racheltjie, haar Pa, haar boetie Jamie en Frikkie die hanskalf trek al vir maande na die groot stad waar 'n beter lewe op hulle wag. Maar wanneer die ossewa breek, moet hulle oorbly by Tant Soekie se verlate ou plaashuis.

“As die bergrivierlelie blom soos nou, beteken dit swaar sneeu,” waarsku die ou tante. Sy weet Tant Soekie is reg, want Racheltjie verstaan die taal van plante. Daardie nag word sy wakker en sien die sneeu, maar haar boetie is skoonveld. Sy weet sy moet hom veilig hou, en gaan soek hom in die koue nag.

Hierdie geïllustreerde storie vir jong lesers tussen die ouderdom van 7 en 9 jaar is gebaseer op die bekende Suid-Afrikaanse volksverhaal, wat ook binnekort as film in teaters gewys gaan word.

Author Antoinette Louw

Illustrator Elanie Bieldt

View full details