Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928518136 | Published: October 10, 2019 |

Die Verhaal van Racheltjie de Beer

Die Verhaal van Racheltjie de Beer

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

In die laat 1800's is die De Beer-gesin op reis toe hul ossewa breek en hulle onverwags moet oorbly op 'n plaas in die Oos-Vrystaat.

Dis winter, en soos die donker sneeuwolke oor die Drakensberge aanrol, word die familie deur tragedie getref.

Geïnspireer deur die verhaal wat van geslag tot geslag oorvertel word, is hierdie storie van swaarkry, opoffering en onbaatsugtige liefde 'n tydlose verhaal.

View full details