Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928518143 | Published: November 1, 2019 | Paperback

Die Dame met die Hondjie

Die Dame met die Hondjie

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dit is 1899 - Anton Tsjechof, Rusland se voorste dramaturg en kortverhaalskrywer, bring sy dae in Jalta deur. Hy is ver van die plesiere van Moskou en van sy aktrise, Olga, en hy verlang na die lewe wat hy agtergelaat het.

Dan gewaar hy 'n jong dame, met haar hondjie aan haar sy. Oor die volgende dae kyk hy toe hoe die jong dame die prooi word van ʼn ouer man, ʼn boorling van Moskou. Teen sy beterwete word Tsjechof meegesleur deur hul liefdesdans, en laat dit hom by ʼn kruispad in sy verhouding met Olga weens die onnadenkende belofte wat hy aan die jong dame maak.

View full details