Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928518259 | Published: December 12, 1959 |

Die Singende Wêreld

Die Singende Wêreld

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Die Vlaamse digter Marc Tritsmans (1959) gee in sy gedigte stem aan die aarde met al sy bedreigde spesies. Hy doen dit in melancholies-liriese gedigte, waarvan die vaste versvorm as teenvoeter moet dien vir 'n wêreld wat besig is om ekologies ineen te stort.
Daniel Hugo het Tritsmans se jongste bundel, Het zingen van de wereld (2017), in Afrikaans vertaal en laat daarmee die woorde van “'n man uit die noordelike halfrond” klokhelder aan die suidpunt van Afrika opklink.

Author Mark Tritsman

View full details