1
/
of
1
ISBN: 9781928518471 | Published: February 12, 2020 |
Plundering Onbloot
Plundering Onbloot
Author:Fanie Cronje
Regular price
R 220
Regular price
R 0
Sale price
R 220
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Plundering Ontbloot is 'n spanningsroman oor die staatskaping wat die meeste Suid-Afrikaners so die harnas ingejaag het. Die verhaal gee 'n feitelike weergawe van die slim wyse waarop die intelligensie verkry word om die plunderaars aan die pen te laat ry.
Ruan Terblanche, 'n voormalige agent van die Nasionale Intelligensiediens, span sy kennis in om die booswigte te jag. As navorser by die Instituut vir Navorsing, kan Ruan nie net terugsit terwyl grootskaalse ekonomiese terreur plaasvind nie. Hy spring aan die werk …
Author Fanie Cronje
Share
