1
/
of
1
ISBN: 9781928518648 | Published: November 15, 2020 |
Veiligheid vir die gemeenskappe
Veiligheid vir die gemeenskappe
Author:Roland de Vries
Author:Henriette de Vries
Author:Cecil Gericke
Author:Hans-Jurie Moolman
Regular price
R 295
Regular price
R 0
Sale price
R 295
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
’n Nasionale aksie om gemeenskappe te beveilig word van stapel gestuur deur Roland de Vries en ’n kundige span individue en instansies.
Die media berig daagliks oor brutale aanvalle en moorde op onskuldige mense.
Hierdie boek is ’n volledige doktrine vir die bemagtiging e van gemeenskappe ter selfbeskerming.
Elke persoon wat deur misdaadterreur in Suid Afrika bedreig word moet van hierdie boek kennis neem.
Share
