Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928518921 | Published: January 12, 2020 |

Eendagsblom

Eendagsblom

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die verhaal speel af in die tydperk 1998 tot tot 2000.
Hierdie verhaal van liefde en geweld speel af teen die agtergrond van dwelmgebruik en bendegeweld.
Kara de Lange het as 10-jarige die skietdood van haar broer aanskou en dié emosionele trauma lei tot sowel emosionele- as huweliksprobleme. Sy en haar man, Johan, besluit dat sy 'n paar dae by haar vriendin Jackie op Montagu gaan kuier om meer perspektief te kry.

Hier ontmoet sy vir Armand, 'n skrywer wat aanvanklike sukses behaal het, maar wie jare laas 'n boek uitgegee het. Die wederkerige aantrekkingskrag tussen Kara en Armand is egter gekompliseerd. Sy worstel nog met die emosionele nalatenskap van trauma terwyl hy daarenteen uiters gesteld is op sy privaatheid, leefstyl en behoefte aan 'n ongekompliseerde, geroetineerde lewe. Hy bewaar sy emosies dig binne hom.

View full details