Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928530091 | Published: July 27, 2021 | Paperback

Die wrede relaas van Vuilgat en Stilte

Die wrede relaas van Vuilgat en Stilte

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die wrede relaas van Vuilgat en Stilte is 'n radikale en eksperimentele teks, die eerste en enigste van sy soort in Afrikaans.
Dit is onmoontlik om die teks te kategoriseer as roman, gedig, drama of draaiboek. Dit is vreemd, eksperimenteel en totaal “anders”.
Die boek is 'n pleidooi teen standardisering op elke vlak: spelling, taalgebruik, uitleg, paragrawe, alles…
Dit is totaal, ekstreem anti-standaard.

Author Aryan Kaganof

View full details