ISBN: 9781928530213 | Published: August 15, 2022 |
Skeppers
Skeppers
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Met grendeltyd het Lizanne ‘n uitnodiging aan die “buitewêreld” gerig: “Stuur vir my jou woorde (gedig) en ek maak vir ons ‘n liedjie”.
Dié nederige begin het gegroei tot ‘n projek waarby sangeres en skilder-kunstenaar Anna Davel, ander gaskunstenaars, skrywers, fotograwe, instrumentaliste, “moviemakers”, mediamense, Maroela Media en uiteindelik Naledi, as uitgewer betrokke geraak het.
Vir hierdie bundel is die publiek genooi om foto’s in te stuur. Die beste foto’s is gekeur en by die gedigte gebruik.
Skeppers is ‘n bundel wat jy met al jou sintuie moet ervaar. Die musiek is ingesluit en kan beluister word terwyl jy die gedig lees en na die foto’s staar.
Author Lizanne Barnard
Share
