1
/
of
1
ISBN: 9781928530220 | Published: July 13, 2021 | Paperback
Bybelstories in perspektief
Bybelstories in perspektief
Author:Sakkie Spangenberg
Regular price
R 200
Regular price
R 0
Sale price
R 200
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Sakkie Spangenberg hervertel enkele bekende Bybelstories en probeer om op 'n nuwe manier iets te sê van die aarde waarop ons leef en die heelal waarvan ons deel is. Hy doen dit deur telkens twee stories te vertel - eers 'n baie ou Bybelse storie en dan 'n nuwe wetenskaplike een. Tussendeur verwys hy ook graag na David Kramer se lied getiteld “Die ou aarde”. Hy hoop dat die stories en die lied kinders met nuwe oë na die aarde en alles daarop sal laat kyk.
Author Sakkie Spangenberg
Share
