Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928530411 | Published: September 1, 2021 |

Bloed en modder

Bloed en modder

Regular price R 220
Regular price Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Irma Mulder is ’n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid-Afrika ná ’n bomaanval wat die lewe van een van haar kameramanne geëis het. Sy woon nou in Nelspruit en skryf vir die plaaslike koerant.
Sy word onverwags en onskuldig by ʼn moord ingesleep. Die moordenaar betrek haar ook by elke daaropvolgende moord en speel ‘n gevaarlike speletjie met haar en die polisie.
Sal die polisie daarin slaag om die reeksmoordenaar vas te trek voordat dit te laat is?

View full details