Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928530428 | Published: May 28, 2021 | Paperback

Als is nie net swart en wit nie

Als is nie net swart en wit nie

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Bekroonde joernalis, Malvory Adams, skrik wakker in 'n hospitaalbed en wonder hoe hy daar beland het. Dit tref hom soos 'n tienpondhamer tussen die oë: Sy selfmoordpoging het misluk! 'n Bleddie “Samaritaan” het hom uit die kloue van die dood weggeruk. Malvory se hartverskeurende lewensreis sleep jou enduit saam en laat jou by tye na jou asem snak Als is nie net swart en wit nie skets 'n prentjie van swaarkry, stryd, sukses, selfvernietiging, 'n dans met die dood en die lewe.
'n QR-kode word ook by Als is nie net swart en wit nie ingesluit van sy nuutste liedjie, “Hemel-Dal” asook 'n Engelse weergawe genaamd “Heaven's Vale”.

Author Malvory Adams

View full details