Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928530435 | Published: March 15, 2021 |

Son, See en Saffier

Son, See en Saffier

Regular price R 30
Regular price R 220 Sale price R 30
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Outobiografiese vertellings, resepte en foto's

Volgens Brenda is die stories almal outobiografies en strek oor dekades vanaf haar kinderjare in Gansbaai en omgewing tot in die laat 1980's. Die vertellings word met foto's toegelig en met tradisionele resepte afgewissel. 'Die boek is meer as net stories, dit is my manier om die bittersoet van die lewe en hoe mense daarmee omgaan met lesers te deel,' sê Van der Westhuizen.

View full details