Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928530480 | Published: October 1, 2021 |

Droom is nie meer genoeg nie

Droom is nie meer genoeg nie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Na Klaas se dood woon Sonja alleen op haar besproeiingserf langs die Oranjerivier.
Ben is die “inkommer”, die vreemdeling. Daar hang 'n wolk van stories om die aantreklike man van Nêrens.
Wanneer die twee middeljarige mense mekaar beter leer ken, word daar dinge wakker gemaak wat hulle albei geglo het nie meer bestaan nie.
Die sluier word so effens gelig oor die aktiwiteite van die Franse Vreemde Legioen.
Hierdie liefdesverhaal bevat 'n sterk skeut spanning. Dit bewys ook dat die erotiese nie net vir jongmense beskore is nie.

View full details