Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928530510 | Published: July 1, 2021 | Paperback

Vandag se gister vir môre

Vandag se gister vir môre

Regular price R 175
Regular price R 0 Sale price R 175
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Vandag se gister vir môre is my memoires - 'n nostalgiese lewensreis van 'n doodgewone reisiger op pad na 'n onbekende 'môre'. Hierdie reis word vertel deur 'n versameling kort stories, briewe en gedigte wat oor meer as veertig jaar in Afrikaans of Engels geskryf is. Elke storie, brief en gedig beskryf 'n baie besondere oomblik of spesiale gebeurtenis wat my ten diepste geraak het - soms hartroerend, maar soms ook baie komies.
Alhoewel memoires uiteraard persoonlik van aard is, is ek van mening dat dit tog met ander gedeel kan word. Ek deel dit graag met die leser, want uit my vandag se gister is daar tog iets te leer vir môre.

View full details