Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928530565 | Published: November 30, 2021 | Paperback

Inferno

Inferno

Author:SAAWK
Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Inferno: Dante Alighieri is vertaal en verklaar deur Cas Inferno: Dante Alighieri is vertaal en verklaar deur Cas Vos. Cas Vos is 'n bekende op die gebied van digkuns. Sy vorige werke sluit in:
Die goddelike komedie (2017) en Il Paradiso (2018).

In albei het hy homself bewys as meestervertaler van die wêreld se meesterstukke.
Sy nuutste bundel, Inferno, is die eerste rymende versvertaling van die meester Dante Alighieri in Afrikaans.
Hierdie bundel is 'n prestasie wat in die voorsienbare toekoms onherhaalbaar is en lank 'n standaardwerk sal wees.

Cas Vos ontvang reeds die volgende pryse: Die Andrew Murray-prys van die SuidAfrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en Die Orde van die Goue Pen deur die Cordis Trust. Hy is vanaf 2004 - 2006 die President van die Internasionale Homiletica Societas. Hy het reeds 11 digbundels die lig laat sien.
Sy vertalings sluit in: Homerus se Ilias en Odusseia uit Grieks, Dante se La Divina Comedia uit Italiaans en Dante se Il Paradiso ook uit Italiaans.

Author Dante Alighieri

Author SAAWK

View full details