Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928530589 | Published: October 15, 2021 | Paperback

Blou Feetjie

Blou Feetjie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Mandi Fuchs
Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Hierdie is ’n storie met ’n begin en ’n einde wat weer begin. Blou Feetjie is, nes alles en almal om haar, deel van die siklus van die
lewe. Sy huppel en lag en wens almal geluk toe. Soms speel sy naby tien Baie Spesiale Stene wat hul oeroue wysheid met haar
deel. Sy moet doodstil sit en baie, baie mooi luister om te hoor hoe sy die lewe vir ander makliker en beter en mooier en gelukkiger en
ligter en liewer kan maak.

Author Lizette Rabe

Illustrator Mandi Fuchs

View full details