Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928530602 | Published: November 30, 2021 | Paperback

Koerantkamerade

Koerantkamerade

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Kanniedood-koerantman Hennie van Deventer verklap geheime en intriges in nuuskantore en direksiekamers in ʼn 50-stuks informele “grafskrifte” vir ontslape tydgenote.

Beroemde pers-persoonlikhede word met deernis en humor geskilder. Die geskiedenis van die perswese in ʼn goue era word belig deur invloedryke koerantredakteur en koerantehoof van Naspers wat uit ʼn ingeligte binnekring verslag doen.

Koerantkamerade word opgedra aan “almal wat lief is vir koerante en oor die mense agter die papiergordyn wonder.” Dit is vir lesers met ʼn belangstelling in die resente geskiedenis en lesers wat lief is vir lekkerleesstories wat onderhoudend deur ʼn woordvaardige joernalis vertel word.

View full details