Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928530626 | Published: July 30, 2021 | Paperback

Reisgenote

Reisgenote

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Reisgenote bevat ʼn keur uit die kortverhaalbundel, Die reisgenoot, wat oorspronklik in 2013 ingedien is as kreatiewe komponent van
ʼn meestersgraadstudie aan die Universiteit van die Vrystaat (onder leiding van prof HP van Coller). Ingesluit by hierdie bundel is 'n CD waarop verhale voorgelees word met musiek deur Joanita self gekomponeer. Die voorleser is Christo Olivier, bekende omroeper en rugbykommentator. As simboliese “reisgenote” is enkele gedigte getoonset wat tematies aansluit by Joanita se eie verhale. Die “reisgenote” is tematies van aard, maar ook in die gesprek tussen tekste, musikale werke en die kunstenaars wat betrokke was by die projek.

View full details