ISBN: 9781928530749 | Published: November 1, 2021 | Paperback
Hoop - Siekwees en gesond word
Hoop - Siekwees en gesond word
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hoop aan Siekes is 'n pragtige geskenk aan alle siekes. Dit is 'n lekkerleesverhaal en poog om hoop aan siekes te bring. Hoop met doelgerigte resultate uit kenners se oogpunte.
Ons leer vir Lisa ken in haar strewe tot 'n nuwe begin by die see wat ontwrig word deur nóg 'n siekte.
Sy val diep en laat die mense naby haar toe om haar te help. Daar is Pastoor Fourie met Bybelse genesing, Tiaan met kennis in eksistensiële sielkunde en “healing energy” en Magda met haar koppie tee en liefde. Daar is dominee Ben wat haar by die trap in die kerk optel. Almal is op haar pad geplaas om haar te help om genesing te vind.
Dit is 'n lang en eensame pad, wat makliker gemaak word deur haar sin vir humor. Stap saam met haar van siekwees tot oorwinning.
Author Ciska Tait
Share
